Kathryn Newton

Kathryn Newton
Geboortenaam Kathryn Love Newton
Geboorte 8 Februarie 1997 (1997-02-08)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kathryn Newton (gebore 8 Februarie 1997) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Three Billboards Outside Ebbing, Missouri (2017), Ben Is Back (2018), en Pokemon: Detective Pikachu (2019), en in die televisiereeks Big Little Lies (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne